Assistent Plaasbestuurder / Assistant Farm Manager

Ons is opsoek na ‘n assistent plaasbestuurder vir ons klient in die Lydenburg omgewing. Ondervinding van sitrus Besproeings gewasse Global Gap Meganiese Kennis is ‘n vereiste Ondervinding van spilpunte, Elektrisiteit en besproeing Ondervinding in die volgende gewasse: Mielies, sojabone en koring  

Read more