Ons is opsoek na ‘n assistent plaasbestuurder vir ons klient in die Lydenburg omgewing.

  • Ondervinding van sitrus
  • Besproeings gewasse
  • Global Gap
  • Meganiese Kennis is ‘n vereiste
  • Ondervinding van spilpunte, Elektrisiteit en besproeing
  • Ondervinding in die volgende gewasse: Mielies, sojabone en koring